Versuri Jou Oë

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z #

Versuri Jou Oë


KOBUS!

Artiest: KOBUS!
Album: Other
Title: Jou Oë
Link - Email e MSN :
(faceti clic pentru a copia)

Link - Sites e Blog :
(faceti clic pentru a copia)

ek het jou naam vergeet, ek het geen rede om dit te onthou

die satyn van jou vel, die klank van jou stem, alles ontwyk my nou

ek het jou glimlag vergeet, geen rede om dit te onthou

maar ek probeer nog steeds om net een ding uit my drome te hou

jou oë



ek het jou hande vergeet, ek het geen rede om dit te onthou

jou omhelsing so sag, die wind in jou hare, alles ontwyk my nou

ek het jou lippe vergeet, geen soene om te onhou

maar ek probeer nog steeds om net een ding uit my drome to hou

jou oë

Versuri

Songtekst - Sites e Blog :
(faceti clic pentru a copia)

Gabriela Cilmi | Dya | Mikaela | Basic Element | Laurentiu Duta | Alin Nica vs Dj Andi | Stereosonic | Claudia Pavel | Morris | Dream City & Vanotek | Andreea Banica | Sahara | Millow | Claudia Cream | Simplu | Smiley | Inna | Sistem | Deepside Deejays | Roller Sis | Voltaj | Alex | Play & Win | Ela Rose | Tom Boxer | Crazy Win | Bob Taylor | Voxis | Neylini | Rannou